Die kunstenaar se derde solo uitstalling met die titel, “Wolf in Sheep’s Clothing”, weergee háár besorgdheid oor die somtydse broos verhouding tussen mens en dier en die dier se onderdanigheid aan die mens.

Wolf in Sheep's Clothing Wolf in Sheep's Clothing

Haar gunsteling medium is olie op doek, alhoewel sy ook gebruik maak van verskeie mediums soos lap, borduurwerk en keramiek.

Die uitstalling is tans te siene tot 3 Julie 2013 by NIROXprojects, Art on Main, Maboneng Precinct, Johannesburg

Ann-Marie Tully uitstalling Room to swing a cat
Let sleeping dogs lie Let sleeping dogs lie
Dog-eat-dog Dog-eat-dog

‘n Gedeelte van die verkope van haar kunswerke sal geskenk word aan die “Society for Animals in Distress”.

Wolf in Sheep's Clothing

Vind meer inligting by:

niroxarts.com/NIROXprojects of www.artsourcesouthafrica.co.za