Ek het die Rok gekies omdaT diT ieTs Anders was, en pers my Favorite kleur is...Ek is mal oor Tinkerbell en neT gedink dis die Rok vir my!Toe ek die Rok anpas nadaT ek al deur al die winkels is heT my ma Dadelik gese dis DIE Rok! En diT heT vir my Ongelooflik baie beteken!

Sien alle inskrywings