Toe ek die 1ste keer die musiek video van Vaughan Gardiner(Gooi jou arms om my) gesien het 2jaar gelede, Het ek my hart op die rok verloor en besluit dis wat ek wil he. Die res is geskiedenis.

Sien alle inskrywings