"Diamonds are a girls best friend" - Al wat ek geweet het daar moet ietsie blink... :-) Ek kon nie op een spesifieke ontwerp vir my matriekafskeidrok besluit nie en daarom het ek 'n stukkie hier en 'n stukkie daar, 'n diamantjie hier en 'n blommetjie daar uit verskillende ontwerpe gekies vir my droomrok op hierdie besonderse aand. 'n Rok stylvol en uniek, stralend soos 'n diamant.

Sien alle inskrywings