Ek het nog altyd 'n groot liefde vir die tydlose en stylvolle skeppings deur Valentino gehad, maar ek het nooit gedink ek sal in Suid Afrika iets soos dit kan kry nie. Maar toe ek by HSC instap en Ulrika sê sy het DIE rok vir my, en ek sien hierdie elegante, stylvolle en perfekte rok, het ek geweet dit is DIE rok vir my!

Sien alle inskrywings