Ek is mal oor "fairy tale" en die wye rokke is vir my asemrowend. Die bo deel het ek een keer in die huisgenoot gesien waar hulle 'n perfume geadverteer het en ek was dadelik mal oor die foto.. en van daardie dag af wou ek my rok so he... die kleur pers pienk was nog van kleins af vir my mooi en is mal oor dit toe maak ek dit my rok kleur.

Sien alle inskrywings