Was absoluut mal oor die snit van die rok. As gevolg van dat ek groot gebou is bo was die snit perfek. En ek is mal oor die kleur. Ek is 'n baie eenvoudige meisie, hou van plein mar tog elegante "look".

Sien alle inskrywings