My inspirasie vir my rok was om my persoonlikheid uit te beeld. Die kleur van rok(pers) het die warm, liefde volle deel van my persoonlikheid uitgebeeld waar die patroon (wat met die materiaal gemaak is - aan die linkerkant bo) my "anders wees" uitgebeeld het. Ek het gegaan vir 'n plain, maar tog elegante en stylvolle rok.

Sien alle inskrywings