Ek het gesoek na 'n rok wat my smaak pas en toe ek die een sien is my hart gesteel. Die rok is eintlik vir iemand anders se matriekafskeid gemaak, en almal wat my gesien het met die rok aan voor die matriekafskeid het gesê dit lyk asof dit vir my gemaak is en het soos 'n prinses gevoel!

Sien alle inskrywings