Ek werk al lank aan idees vir my matriekafskeid rok. Ek het n pou se kleure as inspirasie gebuik en my eie rok ontwerp. Ek het sketse gemaak en dan na rokke op die televisie gekyk en sekere elemente in my ontwerp gebruik.

Sien alle inskrywings