Ek is 'n meisie wat baie hou van die Natuur en buitelewe. Die groen kleur van die rok bring die pragtige kleure van die natuurskoon uit. Ek wou my rok so eenvoudig as moontlik gehou het, maar tog stylvol. My rok was gemaklik, ek en my metgesel het heelaand gedaans en ek het soos 'n prinses gevoel.

Sien alle inskrywings