Ek is 'n meisie wat baie hou van die natuur en buitelewe. Die groen van my rok simboliseer die groen van die pragtige natuurskoon. My rok wou ek so eenvoudig as moontlik, maar tog elegant hou. Die rok was ook baie gemaklik en ek kon met selfvertroue my aand geniet. Ek het soos 'n prinses gevoel.

Sien alle inskrywings