Graag wou ek hê dat ek helder skitter tussen die ander. Daardie die wow effek voorgee, asems wegslaan en die oe-la-la gevoel gee. Dae lank het ek modes bestudeer om juis die teenoorgestelde te doen. 'n Bekende ontwerper, Tony Bowls, was groot en deels my inspirasie, waar Danie my gehelp het om die droom rok te verwesenlik. Die pers en turquoise verteenwoordig kalmte, kreatiwiteit en fantasie nes my persoonlikheid wat na buite straal. Verseker het my sterretjie geskyn op die Titanic...

Sien alle inskrywings