Nou het Woolworths 'n nuwe reeks skoene bekend gestel, wat wyer is, spesiaal vir diegene met breër voete. Van balletstylskoene en hakke tot stewels is beskikbaar in hierdie modieuse reeks. Pryse wissel van R250 tot R399. Vir meer inligting, kontak 0860 100 987 of besoek www.woolworths.co.za.