Modieuse skoene (vanaf R999) ontwerp deur Paris Hilton is nou in SA beskikbaar by Stuttafords (011 879 1000) en uitsoek-winkels (skakel 021 424 3846 vir navrae).

Pienk ooptoonskoen (vanaf R999)Wynrooi hakskoen (vanaf R999)Swart enkelbandjie-sandaal (vanaf R999)