ek het vir maklik 3 maande lank op die internet rond gekyk vir die mooiste rok ooit,ek het baie rokke gekry waarvan ek gehou het en ek kon net nie kies nie.Na lank se gesukkel het ek besluit om iets van elke rok te vat wat ek gekry het.Dit was die mooiste rok ooit

Sien alle inskrywings