My inspirasie was stylvolle, simplisiteit. Ek wou he my rok moet elegant,eenvoudig tog wow wees. Die feit dat ek lank is 1.78m, maar effens breed om die hepe het my op die snit laat besluit. Ek het ook gedink die kleur sal uitstaan omdat die basiese kleurskema gewoonlik blou, pienk of groen is vir matriekafskeid. Ek het nie eintlik 'n rolmodel gehad nie maar ek het gedink dat die rok my baie deftig sal laat lyk en voel aangesien ek eintlik ietwat van 'n rabado is.

Sien alle inskrywings