Ek hou veral baie van Franse styl, en het gedink hierdie rok is ideaal. Dit het my elegant en stylvol laat voel en lyk. Die kleur keuse was maklik, ek wou nie die tendens volg van blou en pers nie,en glo my finale kleur keuses het uniek saam gewerk.Dit was die wonderlikste aand van my lewe en sal die goeie herhinderinge altyd saam met my dra.

Sien alle inskrywings