Ek is mal oor hoe meermin snit rokke by my figuur pas en dus het ek so ontwerp gekies vir my matriekafskeid. Die kleur was ook 'n slag iets anders en ekke hou daarvan om koppe te laat draai en iets anders te dra as die norm. Met eerste oog opslag was ek mal oor die rok en het ek geweet ek sal 'n blywende indruk maak, tog wat enige meisie op haar matriekafskeid wil doen.

Sien alle inskrywings