Op die eerste aand van 2009 SANLAM SA Modeweek betower 13 Suid-Afrikaanse ontwerpers ons met hul interpretasies van uitrustings vir Barbie. Elke ontwerper se uitrusting het steeds sy eie stempel gedra.

Die ontwerpers:

KLûK CGDT (foto regs): "Elkeen van ons vertonings is spesiaal. Ons gee graag ons kliënte 'n unieke ervaring. Hier het ons 'n skuimrubber-partytjierok ontwerp wat soos 'n beeldhouwerk lyk, perfek vir 'n groot Barbie."

Abigail Betz
Craig Port
David Tlale
Gideon
Guillotine
Heni
JJ Schoeman
Marc & Michael
Terrence Bray
Thula Sindi
Stoned Cherrie

Asook die wenner van die Barbie-geïnspireerde projek van die Universiteit van Johannesburg Departement van Mode-ontwerp.

My gunsteling- Barbie-uitrustings van Sanlam SA Modeweek

Abigail Betz

Abigail Betz

"'n Viering, meisie-agtig, weelde, optimisme,

skoon en suiwer is sleutelwoorde

wat die Barbie-versameling saamvat."

Stoned Cherrie

Stoned Cherrie

"Die inspirasie is globale ikone en vrede-lief-

hebbers wêreldwyd. Die liefde-

beweging is gebore uit die geloof

dat vrede vloei uit die besef dat slegs

liefde werklik is."

Terrence Bray

"Pas terug van 'n besige somersdag in

Monaco. In Monaco Barbie se lewe

is werk speletjies."


 Gideon

Gideon

"Barbie geniet high tea by die Mount
Nelson met frille, vriende en fantasie."