Met hul fokus op innovasie, styl en gemak, het Triumph 'n bra vir elke geleentheid. Prakties, sportief en sexy, noem dit op, dis daar. En die nuwe herfs/winter 2012-reeks, genaamd Beautiful Moments, bevat vier kategorieë:

Maximizer: Vir enige vrou wat haar bates ('n deeglike!) hupstoot wil gee.

Everyday: Gemaak met silhoeët en gemak in gedagte.

Body Gorgeous: Dié nuwe reeks is spesiaal vir vroue met groter borste. 

Triaction: Die alombekende sportbra's.

Besoek www.triumph.com.za vir meer inligting.