Loer gerus by Zoom in wanneer jy die nuwe uitbreiding by Sandton City besoek. Die ZOOM-winkel, propvol skoene en bykomstighede vir vroue én mans, maak sy deure einde November – net betyds vir Kersfees – oop. Besoek www.zoomfootwear.co.za vir meer inligting.