Om te pak vir ’n wegbreek was nog altyd ’n kopseer. Jy wil beslis nie die vaal voëltjie wees nie, maar jou paktyd is beperk en só ook jou spasie. Wat pak jy in en wat los jy liefs by die huis? 

Die SARIE-modespan het 5 somer-items gekies wat jy in 10 uitrustings kan omskep. Ja, dit is moontlik: 5 items, 10 uitrustings. Jou pak-kopseer is nou iets van die verlede!

FOTO Unsplash/ Amos Bar-Zeev FOTO Unsplash/ Amos Bar-Zeev

Hier is die 5 items wat op jou paklysie móét wees:

1. Denim-kortbroek

2. Rok

3. T-hemp

4. Denimbaadjie

5. Swembroek

Dra die items so:

slooprok nuwe ontwerp - Copy

nommer5 add ons

denim kortbroek2

Siedaar! Genoeg spasie oor om jou somersandale én ’n paar gunsteling-tekkies ook in te pak.

Koop die items hier:

Mode-intern: Mignon Mostert