Eenvoud! Ek is 'n plat-op-die-aarde-met-my-voete meisie. Denims is my kenmerk. Maar elke meisie het daardie blink poppie wat dreig om uit te kom. Ek was en is steeds siek van Hepatites A en was daar op my siekste maar dit het my nie gekeer om ook mooi te lyk en te voel nie.

Sien alle inskrywings