Jy hoef nie ná ’n aand uit met seer voete opgeskeep te sit nie. Hakke is mooi, maar soms moet jy hulle bêre en jou aand ten volle geniet. Daar is selfs bekendes wat reken dat plat skoene ook ekstra sjiek kan lyk by jou uitrusting. Hier's ’n paar plat skoene wat ons reken soms jou hoë hakke kan vervang.

Alexa Chung is een van die celebs wat gaande is oor plat skoene vir ’n aandjie uit.

Dié 3 uitrustings gee jou 'n riglyn hoe om plat skoene te stileer:

Uitrusting 1 

Uitrusting 1 Uitrusting 1

Uitrusting 2

Uitrusting 2 Uitrusting 2

Uitrusting 3

Uitrusting 3 Uitrusting 3

Koop hier die bogenoemde skoene PLUS nog keuses van plat skoene