Niemand wil ’n huis se geld uitgee op mode-items nie. Die modespan het 10 skatte onder R700 gevind - nou kan jy soos ’n miljoen rand lyk sónder om skuld te maak!

FOTO: Instagram @styledumonde FOTO Instagram @styledumonde

Lyk soos ’n miljoen rand met dié bekostigbare items:

Lekker koop!

Amalia Uys is op ons voorblad dié maand. Kry nou jou September-uitgawe, dis die één lente-uitgawe wat jy moet koop! 

amaliagif

Lees nou

Só dra jy enkelstewels stylvol

TV die nuwe Hollywood?

Die top wat alle bekendes dra!