Toe ek die rok oor my kop laat glip het , het ek geweet.... dit is die rok vir my. Sy snit het my goeie punte beklemtoon sonder om te veel te wys. Die kleur het my vel gekomplimenteer. Ek het verkies om my hare en grimering so natuurlik moontlik te hou. Ek was gemaklik in my rok maar het die hele aand soos n prinses gevoel.

Sien alle inskrywings