Ek is 'n " out of this world" meisie en hou daarvan om anders te wees en hou baie van uitdagings. My rok maker het met die idee opgekom vir 'n kort dramatiese rok en het my verras met my oorlede oom se kreatiewe werk (beads) as 'n finale afwerking te toon.

Sien alle inskrywings