Ek het gedroom van 'n lang, ligblou & silver matriekafskeidrok wat my soos die mooiste feetjie-prinses in die hele wêreld sal laat lyk! Met hierdie resep het ek die winkels ingevaar en die onmoontlike reggekry!! Die eerste winkel in Canal Walk was Ocations, en daar het my droom in die vertoonvenster waar geword! Onnodig om te sê - dit was perfek en spesiaal vir my gemaak en het my matriekafskeidaand in die sprokie van my drome omskep!

Sien alle inskrywings