Ek het my inspirasie gekry deur 'n prent in 'n tydskrif. Ek het die prent aan gepas tot iets waarvan ek hou en interresant is maar stylvol. Ek wou nie soos 'n krimis boom lyk nie, dus het ek net 'n paar en klein steentjies en pereljies op gesit.

Sien alle inskrywings