Ek is nie 'n valletjies persoon nie, en het iets eenvoudig maar tog elegant gesoek vir my matriekafskeid. My oog het hierdie rok gevang toe ons verby die winkel ry en ek het onmiddellik my hart verloor op hierdie rok. Die patroon en kleur was net wat ek gesoek het. Ek het op my matriekafskeid soos 'n prinses gevoel.

Sien alle inskrywings