Ek is 'n baie groot diere liefhebber. My gunsteling diere is tiere en luiperde omrede hulle so absoluut pragtig is, hulle het soveel grasie tog is hulle dapper en baie vinnig. Ek vereenselwig my met 'n tier of luiperd want met krag en durf (en bietjie van die "wilde streek") kan 'n mense groot dinge in die lewe behaal.

Sien alle inskrywings