Ek is n meisie wat nie mal is om rokke te dra of so nie, en die een dag het eke deur n hardeskyf van iemand wat ek nie eers ken nie rond gekyk, nie eers opsoek na n rok nie, maar ek het in die leer gaan kyk, en my rok gesien, ek was smoor verlief op die rok. So daarna het ek aangehou tot dat my male ingestem het dat os dit kan maak.

Sien alle inskrywings