Ek is n persoon wat nie mal daaroor is om rokke te dra nie, en eendag het ek deur n hardeskyf gekrap en n leer oopgemaak en daar was rokke, ekt my tok gesien en my hart op hom verloor. Ek was nie eers verplan om die rok te soek nie, dit het net opgekom. So ek glo dis soos n toeval dat ek hom moes kry.

Sien alle inskrywings