Ek was oppad terug van die kaap af op 1Time airline die desember voor my matriek jaar. Voor in die sakkie van die sitplek voor joune is daar 'n boekeie wat baie interessante atrikels bevay asook verblyf plekke ens. In die boekie is ook die spyskaart vir wat jy op die vliegtuig kan koop. ek kom toe in daardie boekie op 'n advertensie af waar daar rof getekende rokke op is maar dit was 'n mediese advertensie, toe was die rok se vorm wat ek nog altyd oor gedroom het daar, ekt gevra of ek die boek mag hou, my eie insperasie by gevoeg en my droom rok ontwerp en laat maak.

Sien alle inskrywings