Saartjie is mos baie lief vir aanlyn koop en is so opgewonde oor NEXT wat nou by SARIE se aanlynwinkel binne spree.co.za beskikbaar is.

SAARTJIE loveYeeeah! Hierdie maand is daar duidelik 'n groot fokus op Brittanje, nie net omdat prins Harry die groot 30 slaan nie, maar ook omdat een van die groot Britse klerereekse nou hier in SA beskikbaar is.

Hier is 3 redes waarom ons opgewonde is dat NEXT ook in SA beskikbaar is: 1. Nou kan jy Britse mode-items gratis by jou deur laat aflewer. 2. Jy het 30 dae om te besluit of jy die item wil hou of nie,  en dan kan jy dit gratis terugstuur 3. Geniet dié hoogmode-items sonder om jou te bekommer oor die rompslomp van onverwagte invoer- of doeanebelasting.

Hier is my gunsteling NEXT items van spree.co.za: