Om eerlik te wees was ek baie onseker oor hoe ek my rok wou he. Ek het maar op die nippertjie besluit. Ek het altyd die idee gehad van valle onder.Ek het n paar mode tydskrifte deur geblaai en op die internet idees gesoek vir die perfekte rok.My ma en Suster was my grootste inspirasie want hulle was so opgewonde om saam met my die perfekte rok te ontwerp en te maak.ek het op n staduim glad nie uit gesien nie want al my vriendinne het al rokke en "dates" gehad en ek nog 'NIKS' My rok was 2 weke voor die tyd eers begin en ons het bietjie ge stres dat hy nie gaan reg uit kom nie.Maar dit was toe die rok waaroor ek nog altyd gedroom het en ek was mal daar oor. :-)

Sien alle inskrywings