My ma het vir my `n stuk of 5 trouboeke gekoop. Ek het op die ouend 2 foto`s gekies. ek wou baie graag he my rok moet uniek wees en anders as die vorige jare wat meisies aan getrek het. Dit is tog die grootste aand in my hele skool loopbaan.

Sien alle inskrywings