As klein dogtertjie het ek altyd gedroom van my Prinses dag... & 12 jaar later is dit toe hier. My droom was om 'n unieke rok te he iets wat eke self geteken het, nie iets uit 'n tydskrif of 'n bekende ster se rok nie. My hele rok het bestaan uit sagte kant (elegant soos die kant van jou ouma se rok lank voor jou tyd). MY PRINSES "ROK" het onder uitgeskop met twee verskillende kante en 'n meer growwe lap om hom meer stylvol te maak met 'n lae oop rug. Die rok is afgerond met Goue steenkies. Die goud dra by tot 'n "Vintage" & "Elegante" gevoel. Dankie aan amal wat deel was van my "DROOM" aand.

Sien alle inskrywings