Ek wou net bietjie kleur bring met hierdie rok en Katy Perry was my inspirasie. Dit rok is nie dieselfde stul nie maar dis meer die blomme wat my oog gevang het. Vars lenterig want die winter het my bietjie bedruk.

Sien alle inskrywings