Ek kon die rok met eer gedra het die aand van die matriekafskeid! Dit was 'n gehuurde rok, omrede my kêrel vir my gesê het om eerder te wag met my eie matriekafskeid om 'n rok volgens my keuse en insperasie te laat maak! Dit was 'n perfekte aand gewees, en ek kon nie vir beter gevra het nie!

Sien alle inskrywings