Ek het nog altyd n idee gehad van hoe ek my matriekafskeidrok wou he,lekker groot en opgepof! Toe ek hoor wat my matriekafskeid tema was het ek dadelik geweet ek gaan die perfekte rok he. Ek het n tipe silver gekies aangesien ek baie daarvan hou en dit vertoon baie elegant. Ek het idees gekry van orals rond kyk en so het ek my feeverhaal prentjie bymekaar gesit!

Sien alle inskrywings