Die rok wat ek ingedagte gehad het was 'n hemelsbree verskil van die een wat ek gekoop het, maar toe ek die rok aanpas het ek soos 'n prinsses gevoel,en het ek net geweet dit is die rok vir my.

Sien alle inskrywings