Yolande se ontwerp het my asem weggeslaan en my laat vergeet van my oorspronklike idee van 'n rok. Dit is 'n sagte, klassieke rok wat uniek uitstaan bo ander ontwerpe. Ek het werklik soos 'n prinsses in 'n sprokies verhaal gevoel.

Sien alle inskrywings