Ek was nog altyd iemand wat van iets heeltemal anders gehou het. So het ek 'n prentjie in 'n tydskrif gekry waaroor ek mal is. Ek en my sussie het koppe bymekaar gesit en aan idees gedink en toe het Tannie Charlotte my droom-matriekafskeid rok aanmekaar getoor!

Sien alle inskrywings