Ek was vir hierdie besonderse geleentheid was ek opsoek na die perfekte rok! Ek en my ouers het maande voor die tyd begin soek...East Gate Mall, West Gate Mall, Clearwater Mall, Fourways mall, Northgate Mall, Menlyn, Centurion, Kolennade, selfs Mimosa Mall, Waterfront Mall in Bloemfontein asook 'n reeks boutiques in Johannesburg en Pretoria het on besoek maar ek kon net nie kry wat vir my reg gevoel en gelyk het nie. Op hierdie stadium was may pa redelik naar vir my en my matriek afskeid rok...en toe met eens gebeur dit, ek vind my droom rok op die internet in 'n boutique in Los Angeles, Amerika. 2 weke later was hy hier. My inspirasie was die ontwerp en die kleur wat saam gevat is in 'n moderene styl, ek het waarlik soos 'n prinses op my groot dag gevoel.

Sien alle inskrywings