Die rok het vir my uitgestaan, en was 'n besonderse rok en baie elegant. Ek het soos 'n prinses gevoel in daardie rok en dit was die heel eerste rok wat ek aan gepas het. Die rok is deur Charlene Sauerman gemaak, een van suid-afrika se top ontwerpers! Wil net weerens vir haar baie dankie sê!

Sien alle inskrywings