Snaaks genoeg dat vuur my fobie is, is ek mal oor die verskeidenheid van kleure wat vuur vertoon. Ek dink dit pas by my persoonlikheid want ek is vuur en vlam oor die toekoms. Sodra 'n vuur wel ontstaan weet 'n mens nooit werklik wat die uitkoms kan wees nie.

Sien alle inskrywings