Ek het al 2jaar voor die tyd beplan hoe my rok moes lyk en ek het mode ontwerpers gaan sien en hulle het ontwerp prisies wat ek wou gehad het. Net om seker te maak dat die styl my gaan pas het ek rokke by verskillende plekke aan gepas. Die dag wat ons toe Your Day toe was het ek die rok gesien en was ek dadelik verlief! Ek net geweet dit is DIE rok vir my. Ek het soos Cinderella in hom gevoel en die komplimente het die hele aand net in gestroom!

Sien alle inskrywings