Dis 'n klassieke styl met swart kant gemeng met 'n vleeskleurige/champaigne kleur vir die res van die rok. Ek is mal oor kant en dit is ook hoog in die mode die seisoen. Katy Pery het 'n soortgelyke rok aangehad en toe ek dit sien het ek geweet dis wat ek wil he. Ons het net krale en diamantjies ook bygevoeg.

Sien alle inskrywings